Johannesburg: Eenhonderd Jaar 1886 -1986

R500

In stock

ISBN: 9780868460376 Categories: , Tags: ,

Description

Johannesburg, die enigste stad ter wereld wat op goud gebou is, het in 1986 honderd jaar geword.  Heirdie boek gedenk die geleentheid. Al die groot persoonlikhede en gebeurtenisse wat bygedra het om die geskiedenis van die Goudstad te rig, al die seges en terugslae, word in woord en beeld in herinnering geroep.